My boeke

HARTEBREKERS REEKS

Vir 'n oomblik vir altyd.HD

Krummelpap in Parys.HD

Blomme vir Melissa.HD

Haar hartsbegeerte en meer.HD

Ek vertrou jou.HD

Hartebrekers kortverhaal: Lees hier – In ‘n oogwink

Wanneer die kans om vir een aand uit haar lewe as model weg te breek in haar skoot val, gryp Estelle dit heelhartig aan. Sy het dit broodnodig. Sy verwag allermins dat haar hele lewe in ’n oogwink gaan verander wanneer sy in die man wat vir haar gemaak is vasloop.

 

NOVELLES

Verband op sy hart.HD

Kitsliefde

 

KRUIS JOU VINGERS REEKS

Dubbel die moeilikheid.HD

 

Sien wat ander lesers dink: https://www.goodreads.com/author/Ciska_Olivier

Koop my boeke hier: https://lapa.co.za/Skrywer/ciska-olivier.html

of hier: https://www.amazon.com/Ciska-Olivier/