Hoop

Daar is songs in jou lewe wat ’n oomblik perfek vasvang. Jou gevoelens, jou vrese, jou blydskap, jou hoop. Hoop. Dit is die een wat my vanoggend vasgryp. En geen beter woorde kan my gevoelens vandag vasvang as Jo Black se Bring die hoop weer terug nie.

Iets aan sy liedjies, die gevoel daaragter, die woorde, die musiek, dit spreek my op hierdie tydstip in my lewe geweldig aan.

Die feit dat hy boonop Continue reading Hoop