Selfs onkruid blom

My ma het ’n sêding: “Blom waar jy geplant is.”

Dit is vir my ongelooflik mooi en eintlik so waar. Maak die beste van jou omstandighede. Wees die verskil wat jy in die wêreld wil sien, daar waar jy is. Moet alles ook nie so ernstig opneem nie. Jy stres onnodig en dit versuur net jou dag. Continue reading Selfs onkruid blom